Robbie wessels liewe ouers free download


















Die reuse trefferliedjie Leeuloop word deur Vodacom gebruik vir hul advertensieveldtog en die grapmaker het omtrent die land aan die gons gehad. Al Robbie se liedjies is oorspronklik en word uit persoonlike ervaring neergepen. Met sy lewenspad kruis Robbie baie interessante mense, wat toevoeg tot al die stories wat hy met soveel deernis vertel deur sy musiek.

Te midde van sy sukses gee hy slegs krediet aan sy Skepper wat hom hierdie geskenk gegee het om mense te kan vermaak. Gepraat van sy vele talente, Robbie en sy broer Hamilton het saam hul eerste draaiboek geskryf genaamd Meter Leeuloop. Hierdie skreeusnaakse film het sy verskyning op die grootskerm gemaak in Robbie se liefde vir teater word ook nie opsy gesit nie en in maak hy sy verskyning in die Jesus Musiekblyspel as Johannes die Doper by die Staatsteater onder leiding van Deon Opperman.

Ons erfenis is iets om op trots te wees en dit is die boodskap wat Robbie Wessels in die liedjie wil oordra. Uitgereik in Die pragtige duet van Robbie Wessels en Liezel Pieters sal vir hoendervleis van kop tot toon besorg. Dans 2. Fordliedjie 3. Kleintjie En Barkvaal 4. Danklied 5. Die Digter 6. Spurliedjie 7. Die Sluise Van Die Hemel 8. Plaasjapie 9. Die Ou Verhaal Bobjan Liewe ouers dis'n rot of nee wag ek sweer dit is 'n dassie. Hoe ons outydse geboue en museums verken, Brussels, Brugge en Parys en ook Gent.

Maar iewers in Europa in 'n gryserige stad sit 'n bang Suid- Afrikaner in 'n dak Hy mis 'n mielie en 'n stroper sy Jack Russel en sy kat en 'n somer warm Afrika sonsak. Balaklawa kompas check. Kopliggie harnas check. Walkie-talkie toets oor en uit. Ok, ek is Bravo twee move uit.

Bravo een bravo een kom in identifiseer jou posisie Bravo een staan by jyt nog nooit so iets gesien nie ek is skyt bang asseblief bel die polisie. Liewe ouers nog 'n rot, nog 'n rot en hy is groter as 'n staffie Liewe ouers dis 'n rot of nee wag ek sweer dit is 'n staffie. Liewe ouers. Listen to Liewe Ouers on Apple Music. Get up to 5 months free. Top Songs By Robbie Wessels. Mphe Di Hoenor Robbie Wessels. Leeuloop Robbie Wessels. Bobjan Robbie Wessels.

Macarena Mambo Robbie Wessels. Halley se Komeet Robbie Wessels. Gym of All Nations Robbie Wessels. Snoekie Robbie Wessels. Player 23 Robbie Wessels. Eden Medley AIG Cool Soos Koos Kombuis. Macarena Mambo. Robbie Wessels.



0コメント

  • 1000 / 1000